s_oondvars_150
889

Doodloopstrate

Louise van Niekerk
LAPA

Alles gebeur in stadige aksie. ’n Motor se remme skree. Die Volla gly en draai dwars in die pad. Daar is ’n knalgeluid toe die motorfiets met die Kewer bots. ’n Rou kreet kom uit Leon se bors. “Shani! Hou vas …” Dit was net ’n doodonskuldige resies, ’n aand van pret … Ja, miskien was dit onverantwoordelik, maar niemand moes dóódgegaan het nie. Reënboogrant is in rou gedompel. Vrydag die 13de, die skoknag van die motorongeluk, het ’n jong lewe geëis en in die hospitaal hang nog ’n lewe aan ’n draadjie. Sal reënboogrant ooit weer dieselfde wees? Deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboograntjare!
Reënboogrant Tieners

Publikasie: 2007-10-24
0
Would love your thoughts, please comment.x