Nina soek ’n wilde dier. ’n Glibberige, skubberige krokodil of ’n trippel-trappel-troetelkameelperd. Maar ’n krokodil hoort in die rivier en ’n kameelperd hoort in die veld. So, wat van ’n tier ..?