s_oondvars_150
1364

Emma en die Geheime Gang

Marianna Brandt
Human & Rousseau

Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Toe hulle besluit om ondersoek in te stel, verdiep die raaisel van die kinders se verdwynings. Wat maak die hoof van de koshuis in die middel van die nag in die laboratorium? En wie is die mans met die vreemde reuk en snaakse voete?

Publikasie: 2012-02-23
0
Would love your thoughts, please comment.x