s_oondvars_150
641

Feëtjie-kookboek

Rebecca Gilpin, Catherine Atkinson
Human & Rousseau

Hierdie pragtige boek is propvol resepte vir die heerlikste feëkoekies wat klein en groot sommer gou-gou self kan optower en verslind. Daar is die fraaiste kolwyntjies, elwesoentjies, konfettikoekies en nog baie meer. Volg die maklike resepte en maak smullekker feëhappies vir ’n partytjie, ’n uitslaapaand of sommer net vir die pret.

Publikasie: 2005-12-14
0
Would love your thoughts, please comment.x