Lara en Anke het n geheim, hulle leer om Geheime Prinsesse te word. Hul werk is om wense waar te maak. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig. Hierdie keer moet hulle vir Lungi help om haar wens waar te maak, al beteken dit hulle moet self in die kollig beland!