s_oondvars_150
444

Geraamtes dra nie klere nie

Jan Vermeulen
Tafelberg

Claudette Minnaar se pa, wat `n kaptein in die polisie was, moet eersdaags voor die Waarheidskommissie verskyn. Die Minnaars se tuinier, John-John Mgwegwe, het twaalf jaar gelede verdwyn, en nou beweer Minnaar se oudkollegas dat hy teenoor hulle erken het dat hy John-John vermoor en in sy tuin begrawe het. Maar daar is ook iemand anders wat agter Mgwegwe se graf aan is: die man wat die dreigbrief geskryf het omdat hy wil weet waar “die ystervroutjies” begrawe is. Die brief beland in Claudette se hande, en deur `n sameloop van omstandighede word sy, haar vriendin en `n skoolmaat, Thobela, betrek by gebeure wat buite hulle beheer eskaleer tot `n skokkende klimaks.

Publikasie: 2001-08-15
0
Would love your thoughts, please comment.x