s_oondvars_150
731

Hik! Hik! Hik!

Keith Faulkner,Jonathan Lambert
Human & Rousseau

Arme Huberta Seekoei hik haar gedaan! Al haar vriende gee raad, maar niks wil help nie. Haar hikkery word net al erger! Maar toe haar maats koppe bymekaarsit, kry hulle ’n plan om dit stop te sit – raad wat Huberta én jong lesers nooit sal vergeet nie. Met kleurvolle opwip-prente en ’n heerlike verrassing aan die einde.

Publikasie: 2005-04-06
0
Would love your thoughts, please comment.x