In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, n baie belangrike opdrag hulle moet die storiemol gaan soek. Die storiemol het spoorloos verdwyn, en sonder haar sal al die stories op aarde opdroog.n Wreld sonder stories sal n aaklige plek wees. Daarom vertrek Jamie en Sebastiaan dadelik op hul nuutste avontuur met die hulp van n slim sprinkaan en n pratende hysbak!