s_oondvars_150
1140

Kom ons lees! Muis en die groot rooi appel

A.H. Benjamin
Gwyneth Williamson
LAPA

’n Groot, sappige appel – heerlike kos vir Muis! Maar die appel is groot en Muis is klein. Hoe gaan hy dit by die huis kry? Sy maats sal help as hy die appel met hulle deel, maar Muis wil nie deel nie. Sal hy die appel by die huis kry en dit self opeet? Die Kom ons lees!-reeks maak lees pret! Elke boek het ’n opwindende storie met treffende illustrasies, plus bladsye vol aktiwiteite gebaseer op die storie. ’n Fantastiese reeks wat jong lesers se selfvertroue ’n hupstoot sal gee.

Publikasie: 2010-04-09
0
Would love your thoughts, please comment.x