s_oondvars_150
1247

Kopkrapboek: Max en Mia ondersoek die raaisel op die passasierskip

Wouter Reinders
Human & Rousseau

Daar is `n dief op die passasierskip en verskeie mense se kosbare items het spoorloos verdwyn! Help Superspeurders Max en Mia om al die raaisels op te los en die diewe te vang. Hulle het jou nodig om die verdagtes te identifiseer, leidrade te ontleed, misdaadtonele weer saam te stel, spore te soek, kodes to ontsyfer en gesteelde goed op te spoor. As jy in al jou take kan slaag, kry jy `n sertifikaat, jou eie ID-kaart as speurder en selfs `n geheime paspoort! `n Opwindende kopkrapboek vir toekomstige superspeurders!

Publikasie: 2011-03-05
0
Would love your thoughts, please comment.x