s_oondvars_150
1039

Liefde laat jou Rice Krispies anders proe

Tania Brink
Lapa Uitgewers

“Shakespeare was miskien `n hengse romantiese skrywer, maar hy was `n seksis, nes die meeste mans. Hy`t seker heeldag op sy agterent gesit en skryf terwyl `n vrou vir hom kos gemaak, sy klere gewas en sy vuil sokkies agter hom opgetel het.”
Marzanne Odendal is `n uitgesproke tiener wat daarvan droom om `n beroemde verslaggewer te word, wat sonder die verpligtinge van `n man en kinders, eendag rondom die wêreld kan reis op soek na opwinding en avontuur. Maar dan ontvangs sy `n anonieme liefdesgedig per e-pos en stadig maar seker begin ons heldin se hart verkrummel…

`n “Anderste” humoristiese liefdesverhaal vir tieners van 12-15 jaar.

BEKRONINGS:
ATKV Kinderboektoekennings, 2001.

Publikasie: 2001-08-07
0
Would love your thoughts, please comment.x