Lili en haar maats is net gereed om na droomland te vertrek toe hulle skielik eienaardige geluide hoor. Wie – of wat – is by die venster? Ontmoet vir Lili, ’n feetjie enig in haar soort! Toe hertogin Feetjie van Veren vir Lili na haar jaarlikse maskerbal nooi, kan Lili bars van opgewondenheid.