s_oondvars_150
716

Loergaatjie: Bome

onbekend
Human & Rousseau

Lig die flappe, vou die blaaie uit, en ontdek alles omtrent bome! Almal hou van bome. Hulle is die grootste plante op die aarde, maar wat word alles van hout gemaak? Wat kan ek eet wat aan bome groei? Hoekom woon sommige diere in bome? Loergaatjie-boeke het `n verrassing op elke bladsy. Daar is soveel plesierige dinge om te vind en soveel opwindende dinge om te sien en te doen dat elke kind dit sal geniet om die wereld rondom hom te ontdek.

Publikasie: 2007-06-12
0
Would love your thoughts, please comment.x