s_oondvars_150
714

Loergaatjie: Water

onbekend
Human & Rousseau

Lig die flappe, vou die blaaie uit, en ontdek alles omtrent water! Almal is versot op water – om dit te drink, om in poele te plas en om te gaan swem. Maar waar kom dit vandaan? Hoekom dryf `n boot? Hoe maak `n mens ysies? Loergaatjie-boeke het `n verrassing op elke bladsy. Daar is soveel plesierige dinge om te vind en soveel opwindende dinge om te sien en te doen dat elke kind dit sal geniet om die wereld rondom hom te ontdek.

Publikasie: 2007-05-23
0
Would love your thoughts, please comment.x