s_oondvars_150
110

Mia Malan – Sepiester

Rowan Coleman
LAPA

Liewe Mia Ek skryf net om te s ek dink jy`s wonderlik! Ek kyk jou program elke week. Jy is so gelukkig om saam met Deon le Roux te kan werk (sug). Ek wens ek kon ook `n ster wees en na die Skool vir die Kunste toe gaan soos jy. Liefde Anlie (jou grootste bewonderaar) Almal dink my lewe is perfek: Ek is Mia Malan, sepiekoningin. Baie meisies wens hulle kon my lewe h. As hulle maar net geweet het …

Publikasie: 2007-07-11
0
Would love your thoughts, please comment.x