s_oondvars_150
1373

Minus monsters

Colin Hawkins
Human & Rousseau

Vir 5-7 jaar: `n Unieke opwip-boek wat wiskunde groot pret maak! Allerhande monsters verskyn en verdwyn op elke bladsy wanneer die strokie op en af beweeg word. Daarmee word eerste telvaardighede en aftreksomme sommer kinderspeletjies! Voorskoolse kinders sal dit geniet om te sien wat die monsters op elke bladsy aanvang en leer so op `n interaktiewe en prettige manier hoe om basiese aftreksomme te doen.

Publikasie: 2012-03-15
0
Would love your thoughts, please comment.x