Salma woon by haar Ouma en Oupa in die stil deel van die stad. By die mark raak sy aan die gesels met Meneer Hond, maar kom agter hy is nie so vriendelik soos hy lyk nie. En sy is reeds in die wilde deel van die stad!