’n Boeiende en opwindende bekendstelling aan musiek en die mense daaragter, en ook aan die geskiedenis daarvan – van die eerste tromslag tot vandag se elektroniese musiek.