s_oondvars_150
1193

`n Kas vol monsters; Die groen hand

Jaco Jacobs
Chris Venter
LAPA

Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Daar is iets vreemd aan die nuwe huis … In die middel van die nag hoor Vincent iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel, ontdek hy iets wat sy hare laat regop staan! Maar gaan enige iemand hom glo as hy vertel wat hy gesien het?

Publikasie: 2010-11-11
0
Would love your thoughts, please comment.x