Vier kleurvolle feiteboeke oor die wonderlike wêreld waarin ons woon. Die teks is toeganklik en word toegelig met ’n groot verskeidenheid foto’s. Die perfekte manier vir jong kinders om te begin leer!