Die veranderinge wat Dr. Serfontein na die Keurboslaan bring, maak dit nie net ‘n populêre seunsskool, maar ook ‘n plek waar seuns met probleme hulp kan vind.
Wentzel Elzenach is ‘n psigies en emosionele weeskind en Krynauw, die skool se populêre hoofseun, moet hierdie nuweling laat tuis voel. Tessa, die skoolhoof se niggie, kom bly in Keurboslaan en sy slimkop se teenwoordigheid bring nuwe lewe en avonture na Keurboslaan