s_oondvars_150
609

Pippie Langkous gaan aan boord

Astrid Lingren
Human & Rousseau

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op `n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en haar apie, Meneer Jakobs. Pippie versin kostelike stories, maar sy het `n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek.
Astrid Lindgren (1907-2002) is een van die beroemdste kinderboekskrywers van die 20ste eeu. Neine Ferreira het die verhale uit Sweeds vertaal. Nadat Pippie Langkous, Pippie Langkous gaan aan boord en Pippie Langkous in die Suidsee dekades uit druk was, is die faksimilee-uitgawes nou weer in die handel beskikbaar.

Publikasie: 2005-09-14
0
Would love your thoughts, please comment.x