Een koue oggend besluit Nina om met Trippel te gaan ry. Hulle beland op `n verhoog en die balletkonsert gaan enige oomblik begin! Maar die sneeuvlokkies vir die konsert is op. Sal Nina betyds `n plan kan maak om die konsert te red?