Welkom in die paleis! Los die raaisels op en en help prinses Lienka om `n maatjie te kry. Daar is drie dinge om in elke raaisel te soek … en hou jou oë oop vir `n wollerige vriend ook! Volg Lienka op haar prinses-avontuur en los meer as 30 raaisels op!