s_oondvars_150
1806

Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouters

Jaco Jacobs
Johann Strauss
LAPA

Die Uitvinder van die Jaar-kompetisie is om die draai. Maar `n skurk voer nare planne in die mou … en sy het `n hele weermag van tuinkabouters om haar te help! Sal Bennie en Jenny kan keer dat iemand professor Fungus se idees steel en sy laboratorium verwoes?

Publikasie: 2016-02-15
0
Would love your thoughts, please comment.x