Ben raak eendag sommer net moeg vir die stad en hy volg sy hart na die blou berg wat daar in die verte lê. Hy is dolgelukkig in sy nuwe tuiste, maar wanneer die oes uit sy tuin uiteindelik ryp is, kry hy ’n groot verrassing.