s_oondvars_150
1785

Sanri Steyn 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein

Theresa van Baalen
Johann Strauss
LAPA

Sanri is teen hierdie tyd gewoond daaraan dat vreemde dinge op Raaiselfontein gebeur. Toe brille links en regs begin wegraak, kry sy dadelik snuf in die neus. Dan maak Sanri en Markus kennis met ‘n spookmeisie en sy het hulle hulp nodig.

Publikasie: 20151112
0
Would love your thoughts, please comment.x