s_oondvars_150
1942

Sarel Seemonster se avontuur

Louise Smit
Human & Rousseau

Sarel Seemonser is lus vir avontuur. Maar voordat hy vertrek, waarsku sy ouma Seemonster: Onthou, as jy in die moeilikheid is, het jy n wapen. Seemonsters blaas stoom uit en dit laat diere dink daar is vuur binne ons.. Sarel se stoom borrel en gorrel die lug in. Maar wat gaan gebeur as hy n skelm wolf, n slang en n aasvoel teekom?n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks ?Wielie Walie?.

Publikasie: 2017-10-24
0
Would love your thoughts, please comment.x