s_oondvars_150
70

Sebastiaan se glimlag

Catherine Rayner
LAPA Uitgewers

Sebastiaan die tier is hartseer. Hy het sy glimlag verloor. Daarom STREK hy sy groot, gestreepte lyf en vat die pad om dit te soek. In hierdie buitengewone boek word die skoonheid van die wreld gevier en die eenvoudige vreugde wat ons kan ervaar as ons ons o daarvoor oopmaak.

Publikasie: 2008-08-13
0
Would love your thoughts, please comment.x