s_oondvars_150
1126

Skoolgereed: Aktiwiteite deel 2

Christian Ortega
Human & Rousseau

Hierdie prettige en opvoedkundige aktiwiteitsboek het NOG 200 aktiwiteite en oefeninge om kinders vanaf 4 jaar speel-speel die basiese vaardighede wat hulle in hulle eerste skooljaar sal nodig he te leer en te help oefen. Ook hierdie titel bevat aktiwiteite wat kinders reeds skryf-, lees-, handkoordinasie- en telvaardighede aanleer en leer oor vorms, kleure, syfers, letters, die name van diere en vele meer! Dit is die titel om kleiner kinders skoolgereed te kry, of as prettige aktiwiteite vir eerste skoolgangers om die leerproses aan te help.

Publikasie: 2009-11-01
0
Would love your thoughts, please comment.x