3-8 jaar – Leer hoe om die letters van die alfabet en eenvoudige woorde te skryf met hierdie prettige skoonvee-boek. Gebruik die penne in drie verskillende kleure om die aktiwiteite te voltooi; vee dan die bladsye skoon met die skoonmaker aan die pen en speel weer!