Eenvoudige en duidelike instruksies maak die aktiwiteite maklik om te voltooi, terwyl `n sterretjie telkens vir die kind aandui waar om te skryf. Agter in die boek word die antwoorde groot en maklik uiteengesit.
Gee jou kind `n voorsprong met Slimbegin!