s_oondvars_150
1537

Stalmaats 13: Perdespeurders

Lize Roux
LAPA

Die laaste week van die Desembervakansie het aangebreek. Anri, Megan en Karen kan nie wag om op Karen se tannie se plaas te gaan kuier nie. Tannie Alice boer met miniatuurperde en die meisies is opgewonde om die klein perdjies te leer ken. Iets is egter nie pluis op die plaas nie. Kort voor lank hou Anri en haar maats hul lyf speurder. Maar dan raak dinge gevaarlik …

Publikasie: 2013-12-05
0
Would love your thoughts, please comment.x