Dit gaan die lekkerste vakansie ooit wees! tien luilekker dae by die see… Sommer die eerste dag by Ankerpunt maak Anri en Megan `n ongelooflike ontdekking…Tussen die kranse bly `n trop geheimsinnige wilde ponies. Maar die ponies gan nie meer lank daar wees nie tensy iemand vinig `n plan maak.