Juffrou Roux vat die klas dieretuin toe. Hulle sien hoe soen n koala n groot kangaroe. Hulle sien n kameelperd, met n baie lang nek. (Hulle sien ook n oom se hoed in sy bek!) Maar niemand sien … die anakonda nie!