Vind meer uit oor diere en hul blyplekke in hierdie prettige, sterk kartonboek. Perfek vir klein handjies. Twee boeke in die reeks: – Wat eet jy? -Waar bly jy?