s_oondvars_150
1357

Watter dier is die?

Gareth Edwards
LAPA

Klein Beer se pa lees vir hom `n boek oor diere. Maar wag so `n bietjie … hoekom is al die diere deurmekaar? Lig die flappies en help Klein Beer om die regte diere te soek.
“Ek weet hoe lyk `n papegaai,”
sê Pappa Beer.
“Hy het `n horing op sy neus.
Sy vel is grof en dik
en hy is `n enorme reus.”

Publikasie: 2012-01-04
0
Would love your thoughts, please comment.x