Lig die flappe, vou die blaaie uit, en ontdek alles omtrent die weer! Wind of reen, son of sneeu, die weer verander gedurig, maar hoekom? Hoe kan mens weervoorspellings maak? Wat is `n orkaan? Waar is die natste plek op aarde? Loergaatjie-boeke het `n verrassing op elke bladsy. Daar is soveel plesierige dinge om uit te vind en soveel opwindende dinge om te sien en te doen dat elke kind dit sal geniet om die wereld rondom hom te ontdek.