`n Legkaart-telboek Tel die diere en pas hulle by die syfers in tien prettige tweestuk-legkaarte.Volg een slaperige seekoei, twee kollerige kameelperde en drie baba-olifantjies na die groot oerwoudpartytjie. `n Legkaart-telboek wat tien prettige tweestuk-legkaarte bevat.