s_oondvars_150
2106

Zackie Mostert en die fantastiese fliek

Jaco Jacobs
LAPA

Ligte, kamera … AKSIE! Zackie en Vincent is BAIE opgewonde! Hulle gunsteling-aksieheld maak `n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel! Zackie en Vincent kan nie wag om vir `n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag `n rol in die fliek hê. Anton is die grootste BOELIE, GROOT-PRATER en MOEILIKHEIDMAKER in die skool – en hy kan KARATE doen! Hy gaan sy bes probeer om seker te maak Zackie en Vincent staan nie `n kans om `n rol in die fliek te kry nie …

Publikasie: 2019-03-03
0
Would love your thoughts, please comment.x