s_oondvars_150
928

Afrikaanse SkryfGoed

CTexT
Sentrum vir Tekstegnologie

Afrikaanse SkryfGoed 2008 vir Microsoft® Office – ʼn versameling skryfhulpmiddels vir Afrikaans.
Ingesluit op CD-ROM:

AFRIKAANSE SPELTOETSER 3.1

Maklike installasie in Afrikaans; gee goeie voorstelle en alternatiewe vir spelfoute; herken outomaties nuwe samestellings en verbuigings van woorde; uitgebreide woordelyste (meer as 430 000 woorde).

AFRIKAANSE GRAMMATIKATOETSER 1.0

Evalueer onder meer woordkeuse; los- of vasskryf van woorde; en die korrekte gebruik van grammatikale konstruksies. Bepaal ook of teks aan bepaalde stylvereistes voldoen. Dit sluit onder andere in leestekengebruik; konsekwente taalgebruik; en
aanstootlike woorde.

AFRIKAANSE TESOURUS 1.0

Verskaf sinonieme vir meer as 40 000 woorde; maklike opsoek van woorde; herkenning van verwante woorde.

WOORDAFBREKER

Woordafbreking (“hyphenation”) – baie nuttig vir bladuitleg.

OMVATTENDE HULPGIDS

Ontwikkel deur die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT™) van die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus).

Verspreiders:
BlueTek Rekenaars
(018) 297 0164
www.spel.co.za

Publikasie: 20081101
0
Would love your thoughts, please comment.x