s_oondvars_150
Hasie, hoekom is jou stert so kort?

Hasie, hoekom is jou stert so kort?

Chris Venter, Linda Rode, Pieter Grobbelaar
Tafelberg

Hierdie verbeeldingryke stories oor die ontstaan van mense, diere en dinge is gunstelingvoorleesstories van kinders en ouers. Hierdie versameling bevat 14 verhale, byeengebring deur uitgewer Michelle Cooper. Dit sluit die San se pragtige verhaal in oor waar die sterre en Melkweg vandaan kom, hoe Hiëna sy hinkstappie gekry het, waarom die son in die lug hang, waarom Hasie se stert kort is, waarom Jakkals ‘n swart streep op sy rug het, en meer. 

ISBN: 9780624086895
Publikasie: 20200320
Publikasie: 2020
0
Would love your thoughts, please comment.x