James se tantes, tannie Spyker en tannie Spons, skel hom gedurig uit. Hulle slaan hom en laat hom honger ly en maak sy lewe ‘n nagmerrie. Eendag ontmoet hy ‘n geheimsinnige ou mannetjie wat vir hom ‘n sak vol krokodiltonge met towerkrag gee.