s_oondvars_150
67

My eerste kookboek

Annabel Karmel
Human & Rousseau

Sonskyn roereier, pizzas met gesiggies, ‘n kolwyntjieplaas en skommels – sorg dat die eerste keer wat jy kos maak maklik en vol pret is! Die skrywer wys met behulp van stap-vir-stap instruksies hoe kinders saam met ma of pa kos kan maak wat lekker en heilsaam is.

Publikasie: 20060906
0
Would love your thoughts, please comment.x