s_oondvars_150
Atoom Anna seerower se dolk

Anna Atoom en die seerower se dolk

Elizabeth Wasserman
Tafelberg

Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem ’n seerowerdolk en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor. Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes ’n baie sterk “groen” boodskap. Vir ouderdomme 8-12 jaar.

Publikasie: 2011-10-01
0
Would love your thoughts, please comment.x