s_oondvars_150
1544

Die heel eerste soen

Guido Van Genechten
Human & Rousseau

Sommige sê dit laat hulle lekker warm voel, ander sê weer dit laat hulle sweef. Party kriewel tot in hul tone van lekkerte en ander sê harte begin vinnig bons. Wat ook al gebeur, een ding is seker: `n Soen is die allerheerlikste ding wat bestaan!

Publikasie: 2013-09-12
0
Would love your thoughts, please comment.x