s_oondvars_150
341

Die storie van die molletjie wat wou weet wie op sy kop gedinges het

Werner Holzwarth
Wolf Erlbruch
Human & Rousseau

Op ’n helder, sonnige môre tref ’n katastrofe die molletjie. Iets wat soos ’n wors lyk, val reg bo-op sy kop. Hoe absoluut gemeen! dink die molletjie, en hoogs ontstoke ondervra hy dier na dier om uit te vind wie op sy kop . . . gedinges het. Die molletjie se soektog is ’n prettige en tegelyk informatiewe ontdekking van ’n soms afgeskeepte maar baie belangrike en natuurlike aspek van die dierelewe. ’n Plesierige speurtog wat groot byval by kinders behoort te vind.

Publikasie: 2002-05-23
0
Would love your thoughts, please comment.x