s_oondvars_150
342

Eendag as ek groot is

Lennie Goodings
Jenny Jones
Lapa

Bernard en sy ma het dieselfde kleur pels en dieselfde kleur oë. Bernard sê eendag as hy groot is, gaan hy by sy ma bly. Sy ma sê dis goed so, tensy hy dalk `n boer, `n kok of selfs `n helikoptervlieënier wil word!
Kleuters sal dol wees oor hierdie prettige storie oor grootword en sal bepaald aanklank vind by die pragtige, realistiese illustrasies deur Jenny Jones.

Publikasie: 2001-08-22
0
Would love your thoughts, please comment.x