s_oondvars_150
344

Lisa het `n plan

Martie Preller
Karen Lilje
Lapa

Lisa-hulle het `n KRISIS! Haar boetie, Wessel, het homself in die badkamer toegesluit en niemand kan hom uitkry nie – nie eers die brandweer nie! Lisa is seker dat sy kan help, maar almal maak haar die heeltyd stil. Hoe gaan sy die grootmense ooit oortuig om haar `n kans te gee?
`n Heerlike, humoristiese verhaal uit die pen van een van ons mees geliefde Afrikaanse kinder-boekskrywers, Martie Preller. Die prettige illustrasies wat die teks perfek komplimenteer, is deur Karen Lilje.

Publikasie: 2001-10-16
0
Would love your thoughts, please comment.x