Hoe maak jy ‘n hond? Wat het ‘n spyker met jou bloed uit te waai? Waarom sweef ‘n ballon wanneer dit vol helium is, maar nie wanneer dit vol van jou asem is nie? Dis elementêr! neem alledaagse chemie en verander dit in ‘n ongelooflike en prettige ontdekkingsreis. Verken die wonderlike wêreld van elemente, van die boumateriaal van sterre tot die ink op hierdie bladsy. Propvol verstommende feite en fantastiese foto’s.